Skip to product information
1 of 2

Baobab

T-shirt - Afrikaner

T-shirt - Afrikaner

Regular price $45.00 CAD
Regular price Sale price $45.00 CAD
Sale Sold out
size

Wat is ‘n Afrikaner? ‘n Afrikaner is nie net ‘n beesras wat uit die vlakhoring-seboe langs die weskus van Afrika saam met Khoikhoistamme suidwaarts getrek het nie. Maar die Afrikaner is ook ‘n ryke kultuurgroep, met mooi ideale en ‘n saamgevledge europese identiteit. Dit is ‘n woord wat vanuit die kontinent Afrika ontstaan het toe Hendrik Biebouw in 1707 die eerste keer die woorde geuiter het: “Ik ben een Afrikander”. Jy is ‘n Afrikaner, in murg in been, met ‘n diep gewortelde strewe na vryheid en hardkoppigheid wat maak dat almal jou gasvryheid soveel meer waardeer. Lig jou beker boeretroos, stof jou vellies af en wees trots om ‘n Afrikaner te wees. 

View full details

We are a button away

Have a question or special request? Baobab will answer within an hour - reach out!